• 30 dagen retourgarantie 
  • Gratis verzending vanaf 4 boeken of 40 euro
  • Alle boeken met zorg gecontroleerd

Riviereland

Maak tweedehands je eerste keus
  • 30 dagen retourgarantie 
  • Gratis verzending vanaf 4 boeken of 40 euro
  • Alle boeken met zorg gecontroleerd
  • Voor 15:00u besteld, dezelfde dag verzonden
  • Van 13 tm 29 maart 3+1 op alle boeken
3+1 actie
Niet op voorraad... Seintje? Vul je e-mail adres in en wij sturen je een e-mail als het boek weer op voorraad is.
ISBN
9781869194970
Bindwijze
Hardcover
Taal
Engels
Jaar van uitgifte
2012
Aantal pagina's
396

Waar gaat het over?

In Riviereland lewer Karel Schoeman verslag van twee reise deur Nederland. In die eerste, korter deel skryf hy oor 'n besoek aan die stede Amsterdam, Rotterdam, Delft, Haarlem en Leiden as deel van uitgebreide navorsing oor die VOC-tydperk, maar besoek ook kleiner plekkies soos Meppel en Hattem wat bande met sy eie grootouers het. Die tweede deel handel oor 'n langer verblyf in die provinsie Gelderland, die mees landelike van die Nederlandse provinsies. Die reis het weer eens ten doel om navorsing te doen oor figure soos Jan van Riebeeck, Simon van der Stel en baron Van Reede van Oudtshoorn, asook die gewone werkslui wat in diens van die VOC was, soos die vryburger Jan van Herwerden en sy vrou Jannetje Boddijs. Terselfdertyd word die skrywer voortdurend getref deur die skoonheid van die landskap in gebiede soos die Hoge Veluwe en die groot riviere die Ryn, die Maas en die IJssel wat deur die vlak land vloei. Die boeiende verslag van 'n verblyf in die buiteland word dus telkens verryk deur herinnerings aan en verbintenisse met die vroee koloniale geskiedenis van Suid-Afrika en die skrywer se eie familiegeskiedenis.
Lees verder

Recensies

Gemiddelde waardering van 0 van 5 sterren

0 recensies